Word ’n kerk misvorm, dan word dit sigbaar in haar barmhartigheid. Keer sy terug op die goeie spoor, dan herleef ook haar dienswerk.

JC de Moor