Begin bo

Ek het eenmaal die volgende wyse raad ontvang: 'As jy jou denke op die regte spoor wil hou, begin altyd by God en werk ondertoe na ons toe. Moenie by ons begin en probeer terugwerk na God nie.'
G Goldsworthy (in: Prayer and the knowledge of God, p 16)