Internet tydskrif Vox Viva

Vox Viva is 'n Internet Tydskrif wat gratis versprei word. Vox Viva beteken "Lewende Stem", en verskyn reeds vanaf 2002.
Vox Viva het as doel om die volheid van die Bybelse leer en lewe in Suid-Afrika te bevorder. Dit word gedoen deur van eie Suid-Afrikaanse skrywers gebruik te maak, asook deur anderstalige materiaal te vertaal in Afrikaans.
Al die vorige artikels wat in hierdie blad verskyn het, kan op hierdie webwerf gevind word. Hieronder vind u die nuutste uitgawes wat in sy geheel afgelaai kan word.
As u op hierdie webwerf registreer, dan ontvang u maandeliks Vox Viva gratis.