Hoe meer ek alles oorgee aan die Here, hoe makliker word die weggee van ander dinge aan my naaste. +Anon