Al die sorg in die wêreld sal ons nie ‘n minuut langer laat leef as die tyd wat deur God vir ons vasgestel is nie. J. C. Ryle
God het heiligheid met vreugde verbind; en ons moet nie dink om dit wat God saamgevoeg het, te skei nie. J. C. Ryle