As die duidelike grense tussen kerk en wêreld begin wegval, sal al die “evangelisasie” in die wêreld nie die kerk kan laat herleef nie. Jelle Tuininga
Die kerk wat met die wêreld wil trou, sal vind dat sy baie gou weduwee word. Jelle Tuininga