Die harmonie tussen die verskillende dele van die Christelike leer is so diep dat as daar dwaling insluip by een van die dele, dan veroorsaak dit ’n verdraaiing in al die dele van ons geloofsleer.
Wedergeboorte as geskenk
Uitverkiesing en verwerping geskied op verskillende gronde: die een op die genade van God, die ander op die sonde van die mens.