Jump to navigation

Tuis

Christelike Media

Main menu

  • Snuffel
  • Teken in
  • OTP
  • Registreer

Search form

Subscribe to RSS - Thomas Watson

Thomas Watson

Geloof moet nie op werke gebou word nie, maar werke moet op geloof gebou word. Thomas Watson
  • Deel
Geloof alleen regverdig ons, maar regverdigende geloof is nooit alleen nie. Thomas Watson
  • Deel
Ons is nie vry van God se toorn as vader nie, maar vry van God se toorn as regter. Thomas Watson
  • Deel
God se stok (wat ons tugtig) is ‘n potlood wat Christus se beeld duideliker op ons teken. Thomas Watson
  • Deel
Wees meer bevrees vir sonde as vir lyding. Thomas Watson
  • Deel
Sondaars kan God se weg teenstaan, maar hulle kan nie sy toorn teenstaan nie. Thomas Watson
  • Deel

Left sidebar

  • Handleidings
  • Onderwys
  • Studiebib

Biblioteek

Fokus

Modules vir e-Sword
Modules vir theWord
Nederlandse Literatuur
Lei die Kindertjies na God toe
Christelike Onderwys Biblioteek
Bruilofsliedere vir die Messias
Bybelstudiemateriaal
Internet tydskrif Vox Viva
Internet tydskrif Kelkiewyn
Help ons, o God, liefdevolle Heer en Verlosser, dat ons vrome sondaars bly, en nie heilige spotters word nie. Martin Luther
  • Deel