Christelike Onderwys in Praktyk Populêr P. Bisschoff Hierdie boek bespreek die taak en rol van die Christen-onderwyser, die vorming en begeleiding van leerlinge, die identiteit van 'n Christelike Skool, en 'n Christelike perspektief op die vakbenaderings. Lees meer oor Christelike Onderwys in Praktyk Deel Kommentaar