Gehoorsaamheid aan die wettige gesag en gesagsdraers is een van die vrugte en bewyse van Christelike opregtheid. Charles Hodge
Die afwysing van die evangelie is net so ʼn duidelike bewys van ons verdorwenheid as mense as wat die onvermoë om die son helder middag te sien ʼn bewys is van blindheid. Charles Hodge
Die hemel van die Christen is om by Christus te wees, want wanneer ons Hom sien soos Hy is, sal ons soos Hy wees. Charles Hodge