Die kerk het net so min die kanon “geskep” as wat Newton die wet van swaartekrag geskep het. Om te herken is nie om te skep nie. J. I. Packer