Hierdie boek bespreek 'n groot klomp temas rondom die onderwerp huwelik en gesin. Die outeur gee aandag aan temas soos man en vrou as beeld van God, die huwelik met 'n ongelowige, Psalm 45, Psalm 127, Psalm 128, Hooglied, egskeiding en hertrou, seksualiteit, 1 Korintiers 13, en Efesiers 5:22-33.