Pieter Bisschoff het 'n pragtige nuwe boek geskryf oor Christelike Onderwys. Die boek gee die fondament vir 'n Christelike benadering tot al die vakke in laerskool en hoërskool.
Artikels
Hoe werk die bekering en die wedergeboorte nou eintlik? Hoe eien ‘n mens homself die heil toe wat God in die evangelie aanbied? Hoe bly ‘n mens glo? Lees verder
Ware liefde tot God sal die HERE se wil soek in sy hele skepping om Hom te behaag. Dis die kruispad van reformasie, want dis die enigste pad vanaf Christus se kruis.
Aanval op God
A. den Hartog in The importance of a doctrinal ChristianityByna alle valse leer is ‘n aanval op God, sy heerlike majesteit en die wonderlike waarheid oor wie en wat Hy as God is. Daarom is valse leer so gevaarlik. Daarom was die heiliges van God wat Hom liefhet, bereid om ter wille van die ware Godsleer te sterf.
