Geloof is die hand van die siel waarmee ek die kruis vasgryp. Martin Luther
As die satan ons lastig val, dan weet ons dat ons op die regte pad is. Martin Luther
Help ons, o God, liefdevolle Heer en Verlosser, dat ons vrome sondaars bly, en nie heilige spotters word nie. Martin Luther
’n Mens doen beter om vir jou naaste ’n penning te gee, as om vir St Petrus ’n goue kerk te bou. Martin Luther
Ek is geregverdig en word deur God aanvaar ook al is daar sonde, ongeregtigheid en angs vir die dood in my. Martin Luther