Pieter Bisschoff het 'n pragtige nuwe boek geskryf oor Christelike Onderwys. Die boek gee die fondament vir 'n Christelike benadering tot al die vakke in laerskool en hoërskool.
W. H. VelemaDie uitverkiesing kan slegs verkondig word as uitverkiesing in Christus. Elke uitverkorene kom in 'n verhouding tot Christus te staan. Sonder Christus is dit nie Bybels, en daarom ook nie evangelies om van die uitverkiesing te praat nie. Die dreiging van 'n ewige oordeel hou direk verband met die afwysing van die evangelie. Wie in ongeloof en ongehoorsaamheid die evangelie verwerp, sorg self daarvoor dat die deur gesluit bly.